Peter Sarstedt

Peter Sarstedt
GeboortenaamPeter Eardley Sarstedt
Ook bekend asPeter Lincoln
Gebore(1941-12-10)10 Desember 1941
Nieu-Delhi, Brits-Indië
Sterf08 Januarie 2017 (op 75)
Sussex, Engeland
Genres
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer, musikant
Instrumente
  • Stem
  • kitaar/ghitaar
EtiketteUnited Artists Records
Island Records
Angel Air Records
Singer Records
Warner
Assosiasies
  • Eden Kane
  • Clive Sarstedt

Peter Eardley Sarstedt[1] (10 Desember 19418 Januarie 2017), in sy vroeë loopbaan bekend as Peter Lincoln, was 'n Engelse sanger-liedjieskrywer en musikant. Hy was die broer van die musici Eden Kane en Clive Sarstedt.

Alhoewel sy musiek as popmusiek geklassifiseer word, sluit dit oor die algemeen tradisionele ballades in wat afkomstig is van tradisionele folkmusiek, eerder as rockmusiek. Hy is veral bekend vir sy skryfwerk en die liedjie "Where Do You Go To (My Lovely)?", wat in 1969 bo-aan die trefferslys van die Verenigde Koninkryk was. Die liedjie het 'n Ivor Novello-toekenning gewen. Dit was Sarstedt se grootste treffer. Hy het een verdere enkelsnit treffer en trefferplaat gehad, maar nooit weer sy vorige hoogtes bereik nie.

Sarstedt het in totaal 15 plate in sy lang loopbaan van 50 jaar uitgereik [2][3]. Hy het voortgegaan om in die 1980's, 1990's and 2000's te toer tot sy uittrede in 2010 as gevolg van swak gesondheid.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named allmusic
  2. "Peter Sarstedt dead: Pop star behind one of the most iconic songs of the Sixties dies aged 75". Independent. 8 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2022. Besoek op 8 Januarie 2017.
  3. "Peter Sarstedt – Albums". petersarstedt.com. Besoek op 8 Januarie 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy